• Category: Pets - Horses and Ponies
  • Region: North West - Vryburg
  • Published: 24/03/2018
  • Ad Type: Owner

Nooitgedacht Merrie white horse, mak perd

R 6 500 For Sale

Wit Nooitgedacht Merrie met blonde hare. Skaars kleur. +- 10 jaar oud. Kan gery word. +-14,1hh sterk. Sy het my die mooiste buckskin filly gegee. En is n baie goeie ma. Ek het haar meer as n jaar nie gery nie oor die filly. Nou onlangs het ek haar weer een keer gery. Sy is forward going. Nie n Kinderperd nie. Maar staan baie mooi vir saal en op en af klim. Goeie maniere. Ek ontwurm my perde elke 3 maande. Rede vir verkoop ek het die Geld nodig om n Catio te bou. Anders sal ek haar gehou het. Prys R6500
Phone 0749657446

  • Category: Pets - Horses and Ponies
  • Region: North West - Vryburg
  • Published: 24/03/2018
  • Ad Type: Owner

Important pet information! We care about the wellbeing of all the pets on Junk Mail. Find out more about our Pet Policy here.

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Similar Ads on Junk Mail

Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.

Phone Email
Feedback