Arabian Merrier Te Koop

R 7 000 For Sale

Pragtige mooi geleerde arabier merrie te koop sy word oktober 5 jaar oud en is om en by 14.1HH sys rybaar en loop in die veld saam ander perde sy buit of skop glad nie sys wel bietjie groen omrede sy maar eers 5 maande rybaar is sy luiser as mens haar roep en het die oulikste geaardheid sy het n baie vinnige draf en gallop ek dink as sy n uithouritte kan ry sal sy baie goed doen vir meer navrae of fotos skakel my gerus en ek kom trug na u toe Michelle 0732942321

Important pet information! We care about the wellbeing of all the pets on Junk Mail. Find out more about our Pet Policy here.

  • Category: Pets - Horses and Ponies
  • Region: Limpopo - Waterberg
  • Published: 17/08/2017
  • Ad Type: Owner

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Phone Email
Feedback