Appaloosa X Quarter Horse Merrie

R 8 000 For Sale

Appaloosa x Quarter horse merrie te koop. Sy is 14.2 hh en 7 jaar oud. Moontlik dragtig van n Quarter horse hings. Vreeslike lekker ryperd vir enige iemand wat kan perd ry. Bly kaalvoet buite en kom na jou toe in die veld. Altyd in n goeie kondisie, vreeslike low maintenance. Bomproof op outrides en het gumkana ook gedoen. Haar prys is R8000 ohb na die regte huis.

Important pet information! We care about the wellbeing of all the pets on Junk Mail. Find out more about our Pet Policy here.

  • Category: Pets - Horses and Ponies
  • Region: Limpopo - Waterberg
  • Published: 17/07/2017
  • Ad Type: Owner

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Phone Email
Feedback