Arab reun

R 9 000 For Sale

Skemer is 7 jaar oud,vir n perd met arabier bloed is hy baie sterk en kry nie maklik beserings nie. Hy het baie potensiaal,hy het al n 40km uithourit gery en goed gevaar, hy het n baie nuskuurig persoonlikheid en skop of byt glad nie,hy het ook n paspoort boekie hy is omtrent so 15 hand hoog,die rede hoekom ek hom wil verkoop is omdat ek nou matriek is en kry nie genoeg tyd om hom te ry nie.Net erenstige kopers asb
Whatsapp:0827011837 sien die fotos sukkel om op te laai,vra maar vir fotos deur whatsapp

  • Category: Pets - Horses and Ponies
  • Region: Limpopo - Other
  • Published: 11/05/2017
  • Ad Type: Owner

Important pet information! We care about the wellbeing of all the pets on Junk Mail. Find out more about our Pet Policy here.

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Similar Ads on Junk Mail

Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.

Phone Email
Feedback