Registered Boerperd gelding

R 7 000 For Sale

Geregistreerde Boerperd reun te koop. 15.3 hande, fantastiese perd. Bomproof en is forward going. Kan deur enige iemand gery word. 13 jaar oud, maar hy lyk/ is soos n 8jarige, hy het nog baie jare om te ry. Geen vorige beserings. Leef in die veld. Dra wel skoene maar sal seker barefoot kan gaan ook.
Die perd se blanket en tack is ingesluit in sy prys. (Geen saal)
Eienaar is swanger en verkoop my perde, hierdie is n once in a lifetime perd!

Important pet information! We care about the wellbeing of all the pets on Junk Mail. Find out more about our Pet Policy here.

  • Category: Pets - Horses and Ponies
  • Region: Gauteng - Pretoria
  • Published: 13/05/2017
  • Ad Type: Owner

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Phone Email
Feedback