stalle beskikbaar

R 1 000 For Sale

stalle besikbaar teen bekostigbare pryse vir jou perd , 24 uur beskikbaar vir jou perd goeie kennis van perde in ons famielie om na jou perd om te sien . hoefsmit met baie ondervinding . wonderlike groom wat baie lief is vir perde en om gee oor alles.

beskikbaar :
1 x toe stal
2 x oop stal ( shadenet )
2x nag kampie

indie dag is daar n groot kamp vir perde om te wei of as jy wil n aparte kamp vir jou baba
lesse ook beskikbaar , van af 2 jaar oud ...
DIY opsies beskibaar teen R 1000
Stalle van af R 1700 tot R 2200 ( ingesluit 3 kg krag voer , gras , grooming , 2 x lungings van 15 min )
Lesse van af R 80 tot R 120 per les

skakel 0767286875 Mnandi

Important pet information! We care about the wellbeing of all the pets on Junk Mail. Find out more about our Pet Policy here.

  • Category: Pets - Horses and Ponies
  • Region: Gauteng - Pretoria
  • Published: 24/05/2017
  • Ad Type: Owner

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Phone Email
Feedback