boerperd te koop

R 3 000 For Sale

Ek het 'n pragtige boerperd merrie te koop. Sy is halter mak en vat die toom en saal.
Sy skop of byt glad nie. Sy boks ook met geen probleem nie. Sy 3 jaar oud en 14hh hoog.

Die rede hoekom ek haar verkoop is omdat ek nie tyd het om met haar te werk nie.

  • Category: Pets - Horses and Ponies
  • Region: Gauteng - Other Gauteng
  • Published: 19/05/2017
  • Ad Type: Owner

Important pet information! We care about the wellbeing of all the pets on Junk Mail. Find out more about our Pet Policy here.

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Phone Email
Feedback