Twee hings perde te koop

R 5 000 For Sale

Ek het twee hingste te koop. Hulle loop op 'n plaas tussen Leeudoringstad en Orkney. Ons kry geen tyd vir hulle nie. Is nog nie ingebreek nie. Verkieslik moet altwee saam verkoop word. Ook moet u asseblief self kom laai. Ek sal hul ook ruil vir 5 viertand skaap ooie of 7 a graad slaglammers. Groot asseblief, 'n perd kort liefde en aandag en ons kan dit nie vir hulle gee nie. Een hings is bruin en ander is wit met blou oë. hulle is November 3 jaar oud. Ek het ongelukkig nie nou fotos beskikbaar nie want ons kom nooit op daardie spesifieke plaas nie. Julle kan my email of whatsapp. Baie dankie

Important pet information! We care about the wellbeing of all the pets on Junk Mail. Find out more about our Pet Policy here.

  • Category: Pets - Horses and Ponies
  • Region: Free State - Free State North
  • Published: 07/08/2017
  • Ad Type: Owner

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Phone Email
Feedback