Opregte Border Collies

R 2 200 For Sale

Ons is gebore 28 Maart. Beskikbaar op 8 weke.
En wil na n liefdevolle huis gaan met baie spasie.
Ons kom uit n baie goeie Border Collie bloedlyn en is opreg.
Ons ouma het baie wit in haar gesig en sy het potblou oë.
Ons is R2200 elk.

Kontak Michele Nel by:
023 5712 741
whatsapp
0720202818

Sy is bereid om vele verwysings te verskaf van ons bloedlyn.

Important pet information! We care about the wellbeing of all the pets on Junk Mail. Find out more about our Pet Policy here.

  • Category: Pets - Dogs and Puppies
  • Region: Northern Cape - Bo Karoo
  • Published: 20/05/2017
  • Ad Type: Owner

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Phone Email
Feedback