Yorkshire terrier female (golden)

R 4 000 For Sale

Golden Yorkshire terrier tefies beskikbaar vir bespreking.
Gebore 2 Januarie 2018 gereed op 8 weke
Geregistreer, ingeënt & ontwurm.
Puppy pack sluit in: Inentings boekie, Registrasie, Rogz nekbandjie, lekker sagte kombers en ‘n speelding.
Baba kan gevlieg word teen ekstra koste. Ek is van Christiana in Noord-Wes.
Kontak my gerus @ Starlight yorkies indien u belangstel om een van hierdie pragtige babas te bespreek.
Dep van R1000 betaalbaar met bespreking.
Prys is onderhandelbaar vir Pet only kopers.

Important pet information! We care about the wellbeing of all the pets on Junk Mail. Find out more about our Pet Policy here.

  • Category: Pets - Dogs and Puppies
  • Region: North West - Other North West
  • Published: 09/01/2018
  • Ad Type: Owner

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Phone Email
Feedback