PRAGTIGEopregteBORDERCOLLIE

R 4 000 For Sale

PRAGTIGE opregte BORDER COLLIE/Skaaphond babatjies te koop!
Puik bloedlyne.(2x werpseltjies)
Kom met 1e VOLLE inenting, Vanguard 5+, Corona virus en Ontwurming saam met Oorspronklike Veearts kaart.
Babas eers beskikbaar vanaf 8weke oud!!! Nou beskikbaar! Swart en Wit colouring. Daar is 8X Tefies & 3x Reuntjies (gebore: 16/06/2017 & beskikbaar teen 11/08/2017)
& colouring.
BESPREEK u baba noú met holding deposito v R1000-00 elk per babatjie om teleurstelling te voorkom. Babas is pragtige, goed gesosialiseerde, gelukkige & gesonde bondeltjies vreugde.
Fotos sal op aanvraag vd pa & mammas gestuur word. Asook individuele fotos vd kleintjies.
***Kontak of whatsapp op volgende cell nrs asb alle ure. 0608885798/0795251214

Important pet information! We care about the wellbeing of all the pets on Junk Mail. Find out more about our Pet Policy here.

  • Category: Pets - Dogs and Puppies
  • Region: North West - Klerksdorp
  • Published: 11/09/2017
  • Ad Type: Owner

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Phone Email
Feedback