Suiwer Australiese Beeshonde (blue heelers)

R 2 000 For Sale

Suiwer Australiese Beeshonde (blue heelers) tefies beskikbaar.Gebore 08/06/2017. Sal gereed wees vir nuwe huise op 8 weke. Met baie goeie temperament en is kinder vriendelik, leer baie vinnig. Blue heelers is intelligent, vriendelik en lojaal. Albei groot ouers en ouers se bou, hoogte en kleur is volgens die spesifikasies vir Blue heelers. Suiwer Australiese Beeshonde,ook geen inteling. Prys sluit ses weke enting in. R2000 per hondjie. Foto's van tefies beskikbaar op aanvraag.

Important pet information! We care about the wellbeing of all the pets on Junk Mail. Find out more about our Pet Policy here.

  • Category: Pets - Dogs and Puppies
  • Region: KwaZulu-Natal - Ladysmith
  • Published: 03/07/2017
  • Ad Type: Owner

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Phone Email
Feedback