CuteJackRussellwellbreed8weeksoldshortlegpuppies.

R 999 For Sale

Uitsonderlike swart en wit opregte Jack Russell kleintjies. Wanneer wit en bruin Jack Russells oorheersend bruin is, vind mens baie keer dat die kleintjies swart en wit is. Sommige
swart mag dalk later verander na donker bruin toe.
2 tefies 1 reuntjie pa en ma is registreer. Opgegroei tussen ander huisdiere goeie verhouding met kinders uitstekende waghonde
Reuntjies R999 en tefies is R1500.
0814484319

Important pet information! We care about the wellbeing of all the pets on Junk Mail. Find out more about our Pet Policy here.

  • Category: Pets - Dogs and Puppies
  • Region: Gauteng - Pretoria
  • Published: 25/04/2017
  • Ad Type: Owner

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Phone Email
Feedback