Yorkshire terriers eksotiese kleure

R 1 200 For Sale

Ek het 1 x6maande oue tradisionele reuntjies wat ek as troeteldiere wil verkoop. Hulle het al hulle inspuitings gehad en is ideale troeteldiere. Baie spelerig, met pragtige hare.
Ek het 2 x 11weke oue sjokolade hondjies reuntjies R2500 elk. Hulle ente en ontwurming is op datum. Hulle sal geregistreerd wees. Ek het ook 3 x Biro ( wit en sjokolade) hondjies, hulle is 9weke geent en gereeld ontwurm. Reuntjies R3000, Tefie R3500. Dis weggee pryse! Hulle is pragtig en gereed om te gaan.

Important pet information! We care about the wellbeing of all the pets on Junk Mail. Find out more about our Pet Policy here.

  • Category: Pets - Dogs and Puppies
  • Region: Gauteng - Pretoria
  • Published: 15/09/2017
  • Ad Type: Owner

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Phone Email
Feedback