• Category: Pets - Dogs and Puppies
  • Region: Gauteng - Pretoria
  • Published: 18/11/2019
  • Ad Type: Owner

Yorkie Reuns

Add to wishlist
R 1 500 For Sale
More ads from this Advertiser

Share this advert

2 x Yorkie reuns (R1500 elk) DOB 4/05/2019. Hulle is 6 maande oud en gereed om na nuwe huise te gaan. Ouers kan gesien word met graagte per afspraak. Pappa reun is Traditional en Mamma teef is Biewer. Hulle is geregistreer (uitstekende bloedlyn van albei ouers) . Alreeds alle inentings vir die jaar gekry en ontwurming is op datum. Veearts goedgekeur. Hulle leer "Papier potty training". Albei is pragtige en oulike bondeltjies vol liefde. Baie spelerig en geniet mens en kinder asook ander honde se aandag. Pretoria-Oos area

  • Category: Pets - Dogs and Puppies
  • Region: Gauteng - Pretoria
  • Published: 18/11/2019
  • Ad Type: Owner

Important pet information! We care about the wellbeing of all the pets on Junk Mail. Find out more about our Pet Policy here.

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Similar Ads on Junk Mail

Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.

Phone Email
Feedback