Great Dane 3 mnd Reun

R 2 200 For Sale

Het nog 'n 3 maande Great Dane reuntjie wat 'n huis moet kry. Eet goed en speel bitter graag met die ander op die erf. Baie liefdevol en hy kan glad nie kla dat hy nie aandag kry nie. Hy het al sy inentings gekry. Hy moet ongelukkig gaan. Kan hom net nie hou nie. Kontak my gerus by 0826908224 of my man Tinus 061 455 7665.

Important pet information! We care about the wellbeing of all the pets on Junk Mail. Find out more about our Pet Policy here.

  • Category: Pets - Dogs and Puppies
  • Region: Gauteng - Pretoria
  • Published: 14/09/2017
  • Ad Type: Owner

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Phone Email
Feedback