kruising van pug/min boxer en jack russel

R 100 For Sale

7 weke oud sal reg wees vir nuwe huis 29 Jan. Klein hondjies kruising van pug/min boxer en jack russel pta noord area. Baie spelerig en oulik net 6 reuntjies beskikbaar. Het nog inentings gekry nie moet goeie en vriendelike huise kry asb. Kontak Simone vir meer inligting whatsap of sms of bel 0798064833#fbcs

Important pet information! We care about the wellbeing of all the pets on Junk Mail. Find out more about our Pet Policy here.

  • Category: Pets - Dogs and Puppies
  • Region: Gauteng - Pretoria
  • Published: 22/01/2016
  • Ad Type: Owner

Contact Advertiser

Phone Email
Feedback