Ek het Labrashepert pup te koop daar is reuntjies en teefies hulle is reg vir hulle nuwe huise 8 weke oud hulle kan nou al gaan. hulle maak baie goeie famielie honde en is gaande oor kinder en pas hulle mooi op. hulle soek n huis vol liefde en aandag.
Important pet information! We care about the wellbeing of all the pets on Junk Mail. Find out more about our Pet Policy here.
Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.