• Category: Pets - Dogs and Puppies
  • Region: Gauteng - Other Gauteng
  • Published: 05/10/2017
  • Ad Type: Owner

Opregte Border Collies/Skaaphonde

R 1 500 For Sale
More ads from this Advertiser

Share this advert

Opregte Border Collies te koop. 6 weke sal reg wes na 8 weke is oud. Ons is baie lief vir ons honde en soek die beste huise vir hulle. Die tipe honde is baie slim, hulle kort baie aandag, stimulasie en ook spasie. Moet asb nie my kontak indien jy nie in die bogenoemde behoeftes van die hondjies kan voorsien nie. Plaas of groot tuin is ideaal. Ingeënt en ontwurm. R1500 elk. Slegs 3 oor. Springs area

  • Category: Pets - Dogs and Puppies
  • Region: Gauteng - Other Gauteng
  • Published: 05/10/2017
  • Ad Type: Owner

Important pet information! We care about the wellbeing of all the pets on Junk Mail. Find out more about our Pet Policy here.

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Similar Ads on Junk Mail

Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.

Phone Email
Feedback