Yorkies (Yorkshire terrier) babas te koop

R 1 500 For Sale

Opreg geteelde Yorkie babas te koop. Hul is die 25ste Mei gebore, en reg om aan te neem op 8 weke. Daar is 3 tefies en 1 reuntjie. Hulle pa us gerigestreerd en is die klein soort. Die ma is bietjie groter.Hulle prys is n8rmaalweg R3000 maar omdat hulle nie gerigistreerd is nie verkoop ons vir helfte van die prys. R1500 elk en is ideaal vir binne in die huis. Om te besigtig skakel Wouter by 0727891951 of 0646516941 of Sonja by 0829290987 in weeksdae na 6 in aand asb. Naweke enige tyd.

Important pet information! We care about the wellbeing of all the pets on Junk Mail. Find out more about our Pet Policy here.

  • Category: Pets - Dogs and Puppies
  • Region: Gauteng - Johannesburg
  • Published: 03/07/2017
  • Ad Type: Owner

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Phone Email
Feedback