Jack Russell 8 weeks well breed short leg puppies for R1999

R 1 999 For Sale

Jack Russell 8 weke opregte kort been met sagte kort hare kleintjies met registreerde pa en ma. Word groot tussen ander troeteldiere ook hoenders en kat. Baie goed met kinders. Het baie beskermde geaardheid en waak oor hul gesinne. Eet heeltemal self Canine vir kleintjies 0 tot 12 weke.
Veearts ingeeent en ontwurm.

Important pet information! We care about the wellbeing of all the pets on Junk Mail. Find out more about our Pet Policy here.

  • Category: Pets - Dogs and Puppies
  • Region: Gauteng - Cullinan
  • Published: 06/05/2017
  • Ad Type: Owner

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Phone Email
Feedback