• Category: Pets - Dogs and Puppies
  • Region: Gauteng - Carletonville
  • Published: 17/05/2017
  • Ad Type: Owner

yorkie reuntjies te koop

R 1 000 For Sale

2 pragtige liefies is nogsteeds opsoek na hul forever ouers . Hul inenting en ontwurming is op datum . Alby ouers is te sien . Hul is op en wakker liefies wat wil nuwe dinge verken en deel met graagte liefde uit. Kontak gerus hul ouma Daphne Venter by 072 440 4025 om jou nuwe liefde huis toe te neem . Ons is in Carletonville Gauteng . Daars 1 fyn boetie en n stewige boetie nog oor . Asb geen kaansvatters nie alleenlik mense wat belangstel . Hul is klaar 8 weke oud geboorte datum is die 21 / 03 / 2017
Fyn boetie R1000
Stewige boetie R1000

  • Category: Pets - Dogs and Puppies
  • Region: Gauteng - Carletonville
  • Published: 17/05/2017
  • Ad Type: Owner

Important pet information! We care about the wellbeing of all the pets on Junk Mail. Find out more about our Pet Policy here.

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Similar Ads on Junk Mail

Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.

Phone Email
Feedback