Duchshund/worshond

R 1 200 For Sale

Opregte worshondjies te koop gebore 7/04/17. Pragtige mini worsies. Daar is 2 beskikbaar n reun en teef. Hulle is ingeent en ontwurm en pragtig. Hulle is 8 weke oud en reg vir hulle nuwe huise. Hulle kry hul boekkies saam.
swart/taan tefie R1500
swart/taan reuntjie R1200
skakel gerus hulle is al reg vir hul nuwe huise 0764571214

Important pet information! We care about the wellbeing of all the pets on Junk Mail. Find out more about our Pet Policy here.

  • Category: Pets - Dogs and Puppies
  • Region: Gauteng - Bronkhorstspruit
  • Published: 05/06/2017
  • Ad Type: Owner

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Phone Email
Feedback