African Grey Broeihokke

R 2 200 For Sale

Nuwe African Grey broeihokke te koop. 1,8m x 0,9m x 0,9m.
Word in panele gemaak vir maklike vervoer. Sit maklik aanmekaar.
Die kante , voor en die helfte van die bokant waar die neskas is word toegemaak met galvanised sheets. Die res word toegemaak met galvanise mesh(1,6 mm dik) 12mm x 25 mm.
Swivel feeder wat 3 bakkies vat , raam waar neskas inskuif , perch holders en staander waarop hok staan ingesluit. Die hok het 2 deure, een voor en een voor by neskas.
R2200. Vir verdere navrae en foto's kontak Dirk le Roux 0827889885 of epos lerouxboerdery@yahoo.com. Ek is van Koster NW

  • Category: Pets - Birds
  • Region: Gauteng - Johannesburg
  • Published: 07/05/2017
  • Ad Type: Owner

Important pet information! We care about the wellbeing of all the pets on Junk Mail. Find out more about our Pet Policy here.

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Similar Ads on Junk Mail

Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.

Phone Email
Feedback