• Category: Office and Business - Businesses For Sale - Retail Business
  • Condition: Used
  • Region: Western Cape - Garden Route
  • Published: 04/03/2019
  • Ad Type: Business

Besit jou eie Drankwinkel in Mosselbaai

R 340 000 For Sale
More ads from this Advertiser

Share this advert

Gevestigde drankwinkel met droomligging te koop.

PRYS SLUIT ALLES IN, met alle ander toebehore, bates, soos yskaste, ysmasjiene, rakke, rekenaars ens ook ingesluit. Drie voltydse personeellede

Gevestigde huurkontrak wat hernubaar is soos dit koper pas. Volledige Finansiële State beskikbaar vir goedgekeurde kopers.

Ruim uitbreidingsgeleenthede

Indien u belangstel, versoek asb VERTROULIKHEIDSONDERNEMING per e-pos. Geen inligting van enige aard sal verskaf word daarsonder nie.

  • Category: Office and Business - Businesses For Sale - Retail Business
  • Condition: Used
  • Region: Western Cape - Garden Route
  • Published: 04/03/2019
  • Ad Type: Business

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Phone Email
Feedback