• Category: Leisure - Outdoor and Adventure - Camping and Camping Equipment
  • Condition: New
  • Region: Gauteng - Johannesburg
  • Posted: > 1 month ago
  • Ad Type: Listed via WhatsApp
  • Viewed:

Solar Camping FanLight te koop

R 600 For Sale

Ek het Solar FanLig vir kamp te koop R600 vir een so lank as wat stok kan kry
Ek werk op bestellings en dit vat omtrent 10 werks dae vir aflewering as ek genoeg bestellings kry kan ek balk bestel en dit onmiddelik beskikbaar he R600 per Lig
Ek is nie op my emails nie so WhatsApp my asb op +27 68 564 0457view more as jy belangstel. Ek vereis n deposito op die invoice voorsien.
Ek is in die Brentwood park Kempton park area en verkies dit om besigheid in persoon te doen
Monique
City and Suburb - East Rand

  • Category: Leisure - Outdoor and Adventure - Camping and Camping Equipment
  • Condition: New
  • Region: Gauteng - Johannesburg
  • Posted: > 1 month ago
  • Ad Type: Listed via WhatsApp
  • Viewed:
Feedback