Instruments for sale

R 500 Negotiable / Unit For Sale

VERSAMELING ANTIEKE MUSIEK INSTRUMENTE





BAS KITAAR. PEARL ouderdom onbekend, maar waarskynlik ouer as 50 jaar.

TOMMS - hondo - ouderdom onbekend



ELEKTRIESE KITAAR YAMAHA ongeveer 80 jaar oud, swart met ivoor omboorsel

MUCICIAN nagenoeg 60 jaar oud, swart



AKOESTIESE KITARE VALENCIA nagenoeg 100 jaar oud ) waarskynlik

CANESTA nagenoeg 100 jaar oud ) ouer

GEEN NAAM nagenoeg 100 jaar oud )



D BANJO ARIAMAC nie baie oud nie

E BANJOLENE GEEN NAAM ouderdom onbekend



BANJOLILLY GEEN NAAM ouderdom onbekend



TREKKLAVIER HAMMOND nagenoeg 100 jaar oud
KONSERTINA WHEATSTONE INVENTOR ouderdom onbekend



LUIT GEEN NAAM gedurende tweede wereldoorlog in Egipte gekoop



J VOET ORREL soortgelyk aan die wat op die ossewaens gebruik is

Nagenoeg 100 jaar oud.



K UKELELE GEEN NAAM nagenoeg 50 jaar oud



L VIOOL GEEN NAAM nagenoeg 100 jaar oud VIOOLGEEN NAAM nie te oud nie.



SLEUTELBORD YAMAHA PR172 sowat 25 jaar oud.

AL DIE INSTRUMENTE IS IN BAIE BAIE GOEIE TOESTAND EN ALMAL KAN GESPEEL WORD

  • Category: Leisure - Music and Musical Instruments - Musical Accessories & Other Equipment
  • Region: Gauteng - Johannesburg
  • Posted: > 1 month ago
  • Ad Type: Owner
  • Viewed:
Feedback