• Category: Leisure - Books and Movies
  • Region: Gauteng - Johannesburg
  • Published: 17/06/2018
  • Ad Type: Owner

Wat Speel Ons? - Johanna De Wet.

R 100 For Sale

Wat Speel Ons? - Johanna De Wet.

Die speletjies wat op Suid-Afrikaanse speelgronde, by kinderpartytjies, tydens vakansies by die huis en in die motor op pad see toe gespeel word, word van geslag na geslag oorgelewer - maar is tot dusver nog nooit opgeteken nie. Die boek is 'n heerlike en handige naslaanbron oor al wat 'n speletjie is: van binnenshuise, buitenshuise en motorspeletjies tot vasvraspeletjies en verhoogspeletjies.

• Tweedehandse boek.
• Sagteband.
• Afrikaans.
• 336 Bladsye.
• 22 Cm.
• Goeie kondisie. (A)
• 072 501 3890.
• REF: 330.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.

  • Category: Leisure - Books and Movies
  • Region: Gauteng - Johannesburg
  • Published: 17/06/2018
  • Ad Type: Owner

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Phone Email
Feedback