• Category: Leisure - Books and Movies - Fiction Books
  • Condition: Used
  • Region: Gauteng - Johannesburg
  • Published: 18/06/2018
  • Ad Type: Owner

Toe Kom Die Antwoord – M. Strydom.

R 30 For Sale

Toe Kom Die Antwoord – M. Strydom.
Die poppe dans sommer dadelik by die lughawe op George wanneer Deon Wessels meer as n halfuur laat opdaag om Thea Bosman en haar pa te ontmoet vir n onderhoud met Deon se ma, Christine Wessels.
Thea kapittel die jong mediese student behoorlik oor sy onbedagsaamheid.
Intussen wag mevrou Wessels op Mooiwater om te sien of die Frans Bosman wat aansoek doen om haar plaasbestuurder te word, dieselfde Frans Bosman is op wie sy tydens haar jeug heimlik verlief was ...
Christine Wessels beskou haar seun se vriendin, Charmaine Johnson, as n regte fortuinsoekster en wil he hy moet van haar afsien.
Alhoewel Thea Deon nie kan verdra nie, willig sy in om Christine n guns te bewys. Tydens n partytjie los Thea en Deon hulle geskil op. Thea bedank hom kamma met n soen – ten aanskoue van Charmaine Johnson wat haar vererg en padgee.
Thea se vriend in Pretoria, Theo Malan, kuier een naweek by haar op George en hulle verklaar hulle liefde aan mekaar.Vir Thea is dit n groot raaisel toe sy weke later n telegram van Theo ontvan. Dieselfde dag lees sy in n dagblad n berig wat sy nie kan glo nie: Die skok is te groot, onverwags...
Toe Kom Die Antwoord is die geliefde M.Strydom se aangrypende verhaal oor n vader en dogter wie se paaie deur n onverwagte kinkel in hul lewenslot kruis met die van n moeder en haar seun in beproewing.
• Tweedehandse boek.
• Hardeband met omslag.
• Afrikaans.
• 22 CM.
• 152 Bladsye.
• Naam en van in boek.
• 072 501 3890.
• REF: 1442.

• Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.

  • Category: Leisure - Books and Movies - Fiction Books
  • Condition: Used
  • Region: Gauteng - Johannesburg
  • Published: 18/06/2018
  • Ad Type: Owner

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Phone Email
Feedback