• Category: Leisure - Books and Movies
  • Region: Gauteng - Johannesburg
  • Posted: 6 days ago
  • Ad Type: Business

Talmende Tuiskoms - Engela Linde.

R 30 For Sale

Talmende Tuiskoms - Engela Linde.

Toe Irma de Wet die huis verlaat om van haar onhoudbare stiefma Matilda weg te kom, het sy nie gedink dat enigiets haar ooit terug sal laat keer nie. Sy is immers nou tuis in Johannesburg, het ’n goeie werk en eie woonstel en is verloof aan ’n man op wie sy baie verlief is. Sy probeer nie te veel dink aan haar pa en stiefsussie Tillie wat dit nog op die plaas met Matilda moet uithou nie. Dan, egter, is daar een oggend op kantoor ’n oproep wat al haar opgeboude sekerhede omverwerp. Dis Deon wat bel . . . daar het iets gebeur, en dis so ernstig dat hy dadelik ry om haar te kom haal. Min kon Irma weet dat die terugkeer nie gou sou wees nie, en dan onder veel ander omstandighede.

• Tweedehandse boek.
• Hardeband sonder omslag.
• Afrikaans.
• 21 CM.
• 135 Bladsye.
• Die buitekant van boek is verniel maar skoon, blaaie binne is nog mooi en skoon.
• Name en van in boek.
072 501 3890view more.
• REF: 523.

• Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is

  • Category: Leisure - Books and Movies
  • Region: Gauteng - Johannesburg
  • Posted: 6 days ago
  • Ad Type: Business

Contact Advertiser

Please note that by submitting your details an account will be created for you.
By Submitting I accept Junk Mail's Terms of Service and Privacy Policy.
Feedback