• Category: Leisure - Books and Movies
  • Region: Gauteng - Johannesburg
  • Published: 18/07/2018
  • Ad Type: Owner

Rotse Van Vergelding - Adam Timmerman.

R 50 For Sale

Rotse Van Vergelding - Adam Timmerman.


Juliana de Jager word uit haar eensame en saai bestaan geruk toe n bewustelose man met gespierde bene en n rooi onderbroek in haar bed beland, en sy hom moet verpleeg. Wie is hy? Waar kom hy vandaan? Hy het soos n skim in haar lewe verskyn, maak haar woedend, maak haar sag, maak allerlei vergete gevoelens in haar wakker. Juliana word geleidelik van haar verstokte lewe bevry. Sy word Julie ...

Adan Timmerman se debuutroman is n opwindende verhaal van emosionele ontwaking; n liefdesverhaal waarin die held n vrou vir die eerste keer met sy hele hart liefkry.

• Tweedehandse boek.
• Hardeband sonder omslag.
• Afrikaans.
• 21 CM.
• 152 Bladsye.
• Goeie kondisie (A-).
• 072 501 3890.
• REF: 645.

• Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.

  • Category: Leisure - Books and Movies
  • Region: Gauteng - Johannesburg
  • Published: 18/07/2018
  • Ad Type: Owner

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Phone Email
Feedback