• Category: Leisure - Books and Movies
  • Region: Gauteng - Johannesburg
  • Posted: 5 days ago
  • Ad Type: Business

Raaisel Van Die Liefde - Elza Rademeyer - Melodie.

R 30 For Sale

Raaisel Van Die Liefde - Elza Rademeyer - Melodie.



Brian Phillips is die mooiste man wat Pikkie al ooit gesien het. Sjarmant en wereldwys - en boonop ken hy nie die einde van sy geld nie. Dis vaal mannetjies wat so gedienstig om haar vriendin Riana kloek, kan maar gaan speel! Neville Meyer, die skilder, is oulik en gaaf - maar Riana kan hom maar kry. En in die ongepoetste bou-inspekteur Frans Goedhardt het Pikkie nog minder sin.



Tweedehandse boek.
Sagteband boek.
Klein boekie.
Afrikaans.
Goeie kondisie (A+).
218 Bladsye.
Elza Rademeyer.
Melodie.
072 501 3890view more.

Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.

  • Category: Leisure - Books and Movies
  • Region: Gauteng - Johannesburg
  • Posted: 5 days ago
  • Ad Type: Business

Contact Advertiser

Please note that by submitting your details an account will be created for you.
By Submitting I accept Junk Mail's Terms of Service and Privacy Policy.
Feedback