• Category: Leisure - Books and Movies
  • Region: Gauteng - Johannesburg
  • Published: 15/04/2019
  • Ad Type: Owner

Middernagmusiek - Amelia Strydom - Satyn.

R 50 For Sale
More ads from this Advertiser

Share this advert

Middernagmusiek - Amelia Strydom - Satyn.

Isolde Harmse is desperaat om te vlug nadat haar obsessiewe eksman, Reghardt, weereens uitgevind het in watter dorpie sy wegkruip. Dan daag Hugo Barnard, oftewel die beroemde kletsrymer Adonis, by haar masseerpraktyk op en toe hy hoor hoe Reghardt haar oor die foon dreig, bied hy vir haar ʼn uitkoms aan. Hugo sal haar beskerm as sy voorgee om sy meisie te wees ter wille van reklame vir sy album. En Isolde stem in. Dis immers nie ʼn straf om aan sy gespierde arm te verskyn nie. Maar steek daar waarheid in die stories wat Isolde oor Hugo se verlede hoor? Kan sy haar hart aan hom toevertrou, of is sy weer met ʼn gevaarlike man deurmekaar?

• Tweedehandse boek.
• Sagteband.
• Afrikaans.
• 21 CM.
• 224 Bladsye.
• Goeie kondisie.
• 072 501 3890.
• REF: 831.

• Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.

  • Category: Leisure - Books and Movies
  • Region: Gauteng - Johannesburg
  • Published: 15/04/2019
  • Ad Type: Owner

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Phone Email
Feedback