• Category: Leisure - Books and Movies - Non-Fiction Books
  • Condition: Used
  • Region: Gauteng - Johannesburg
  • Published: 17/09/2021
  • Ad Type: Owner

Lus Vir Die Lewe - Johan Cilliers.

Add to wishlist
R 30 For Sale
More ads from this Advertiser

Share this advert

Lus Vir Die Lewe - Johan Cilliers.



30 Goeie redes om met die regte voet uit die bed te klim.



Ontsnap die platgetrapte paadjies van vaal middelmatigheid waarop soveel grys Christene hulle lewe slyt. Grys is uit God se mode.



Jy kry goeie medisyne vir lewenslus en die dryfveer om sin uit die lewe te haal wanneer jy:



Die lewe en liefde verstaan.
Die dood, Die Bose, Krisis, geweld en die gebroke wereld kan hanteer.
Weet hoe God met ons werk.
Weet Hy is in beheer en het n spesiale plek vir jou.
Dertig pakkies insig gee jou lus-vir-die-lewe meer dryfkrag en help vryf dit blink. Dit bied waardevolle wenke oor hoe om in hierdie onvolmaakte bedeling mee te doen aan die simfonie van die lewe - n simfonie van lof tot die eer van God te midde van die wrangklanke en die wanklanke van ons bestaan.

Tweedehandse boek.
Hardeband boek.
Afrikaans.
Goeie kondisie (A+).
98 Bladsye.
072 501 3890view more.

Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.

  • Category: Leisure - Books and Movies - Non-Fiction Books
  • Condition: Used
  • Region: Gauteng - Johannesburg
  • Published: 17/09/2021
  • Ad Type: Owner

Contact Advertiser

Secure Trade

Selecting this option as a payment method does not mean you are required to make a purchase.

Phone Email
Feedback