• Category: Leisure - Books and Movies - Fiction Books
  • Condition: Used
  • Region: Gauteng - Alberton
  • Posted: 3 days ago
  • Ad Type: Business

Keur 1 - Christine Le Roux.

R 110 For Sale

Keur 1 - Christine Le Roux.

In Bosnimf veroorsaak die ou, stowwerige huis wat hy by sy tante erf vir Etienne Barnard net ergenis. Dan besef hy dat sy tante haar huis dalk met voorbedagte rade aan hom bemaak het. Wie is die sorgelose nimf wat in sy fontein baljaar en wat is haar verbintenis met sy tante? En waarom voel hy, 'n geharde alleenloper, nou skielik verantwoordelik vir haar?

In Verwarde liefde is Nicky uit die staanspoor vies vir die man wat oor haar en haar broer as voog aangestel word na haar pa se dood. Wie dink Andrew is hy om vir haar oor die liefde te preek? Hy self leef soos 'n priester en beweer sy is onvolwasse. Hy sal in elk geval nooit van haar hou as sy aanhou om soos ?n histeriese tiener uit te bars nie. Maar sy kan dit nie help nie. Hy maak haar irrasioneel. En hy sal binnekort van haar ontslae wees wanneer sy mondig word.

En in Bittersoet hartstog besef Renee en dokter Richard Wessels gou dat hulle nie net toevallig albei uitgenooi is na gemeenskaplike vriende se strandhuis nie. Maar na haar vorige kerel haar gruwelik bedrieg het, het Renee wraak gesweer teen alle mans. Sy laat Richard gou verstaan dat sy net een doel voor oe het - dis om mans te misbruik soos hulle haar misbruik het. Maar die liefde laat homself nie voorskryf nie. En watter beter resep vir romanse as 'n mooi vrou, 'n aantreklike man en 'n seevakansie!

Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
322 Bladsye.
Goeie kondisie.
072 501 3890view more.
REF: 843.

Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.

  • Category: Leisure - Books and Movies - Fiction Books
  • Condition: Used
  • Region: Gauteng - Alberton
  • Posted: 3 days ago
  • Ad Type: Business

Contact Advertiser

072...
0725013890

Please enter your phone number, and you will be connected to the seller via Whatsapp

Please note that by submitting your details an account will be created for you.
By Submitting I accept Junk Mail's Terms of Service and Privacy Policy.
Feedback