• Category: Leisure - Books and Movies - Fiction Books
  • Condition: Used
  • Region: Gauteng - Alberton
  • Posted: 4 days ago
  • Ad Type: Business

Omnibus 2 - Helene De Kock - REF: 6493.

R 110 For Sale

Omnibus 2 - Helene De Kock - REF: 6493.

Hierdie verhale vertel van liefdes wat deur die oorlog getoets word, van vroue wat deur vuur gaan om uiteindelik geluk te vind.

1. Ballade vir n bruid: Monica gaan weg Londen toe saam met haar nuwe man, Roy Ashton, maar die illusie van geluk word aan flarde geskiet deur bomme wat op die stad val.
2. Die herfsbelofte: Charlotte Hugo, hoof van n groot modehuis, skryf haar stormagtige memoires wat afspeel tydens die Tweede Wereldoorlog en die weerstand teen Hitler se bewind in Frankryk en Duitsland.

Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
382 Bladsye.
[Merke in boek]
072 501 3890view more.
REF: 6493.
Fiksie.
Van Liefde En Oorlog.
Liefdesverhale.
Liefdesverhaal.
Helene De Kock Omnibus.
Helene De Kock Boeke.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.

  • Category: Leisure - Books and Movies - Fiction Books
  • Condition: Used
  • Region: Gauteng - Alberton
  • Posted: 4 days ago
  • Ad Type: Business
Feedback