• Category: Leisure - Books and Movies - Non-Fiction Books
  • Condition: Used
  • Region: Gauteng - Alberton
  • Posted: 2 weeks ago
  • Ad Type: Business

Joost Spieelbeeld David Gemmell.

R 100 For Sale

Joost Spieelbeeld - David Gemmell.

Vertaal deur Chris Chameleon.

Joost van der Westhuizen, bes moontlik die beste skrumskakel wat unie-rugby al ooit opgelewer het, het sowel op die veld as daarvan af vir eweveel opwinding in die media gesorg. Waaroor dit ook al gegaan het, van sy onverskrokkenheid op die rugbyveld tot sy huwelik met die glansryke Amor Vittone.

Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
23 CM.
267 Bladsye.
[] Merke in die boek []
072 501 3890view more.
REF: 5841.
Nie Fiksie.
Ware Verhaal.
Rugby.
Joost Van Der Westhuizen Boek.
David Gemmell Boek.
Chris Chameleon Boek.
Curriebeker 1998.
Rugbyster.
Blou Bul.
Sport.
Rugby.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.

  • Category: Leisure - Books and Movies - Non-Fiction Books
  • Condition: Used
  • Region: Gauteng - Alberton
  • Posted: 2 weeks ago
  • Ad Type: Business

Contact Advertiser

072...
0725013890

Please enter your phone number, and you will be connected to the seller via Whatsapp

Please note that by submitting your details an account will be created for you.
By Submitting I accept Junk Mail's Terms of Service and Privacy Policy.
Feedback