• Category: Jobs - Job Seekers
  • Payment: R 5 000.00 - R 10 000.00
  • Payment Schedule: Per Month
  • Region: Gauteng - Pretoria
  • Published: 30/10/2020
  • Ad Type: Owner

29 Jarige man soek werk in en om Pretoria

Add to wishlist
Wanted
More ads from this Advertiser

Share this advert

Jong man soek werk in Pretoria en omgewing en het die volgende ondervinding:
Installasies van Solar Panele en Geysers, Meganies (Motor Mechanic in Petrol en Diesel), Drywer (Kode B), Welding werk, Staal werk, Hydraulics, Nutsman, Working at Heights, Carbon Monoxide (CO) Gas, Installasies van Solars / Drywer / Stripper van karre ens. Hy het redelik baie kennis in Meganies (motorwerktuigkunde Petrol en Diesel) en los ook probleme op m.a.w. kan ‘n fout vind en regmaak, maar is ongelukkig nie gekwalifiseerd nie en is bereid om te kwalifiseer indien iemand hom kan help daarmee en is ook bereid om te leer wat hy nie ken nie. Hy kan motorvoertuie overhaul deur engine in en uit te haal en reg te maak me leiding. Hy het ook al panelbeating werk gedoen. Hy is enkel en het ‘n geldige Paspoort en Bestuurs Lisensie. Hy is baie oopkop en kan enige iets doen. Hy woon in Booysens Pretoria en het ook nie 'n kar nie en kan saamry geleentheid ry. A.g.v. die werkloosheid kan hy nie 'n kar bekostig nie en moet met die salaris wat hy kry sy dogtertjie se Onderhoud en sy blyplek betaal en kos mee koop. Hy is opsoek in en om Pretoria, Hartbeespoortdam en Brits of enige area in Pretoria area, mits hy 'n saamry geleentheid saam iemand kan kry wat by u werk. Kontak Johan / Koos 083 296 8180view more of 073 957 2401view more

  • Category: Jobs - Job Seekers
  • Payment: R 5 000.00 - R 10 000.00
  • Payment Schedule: Per Month
  • Region: Gauteng - Pretoria
  • Published: 30/10/2020
  • Ad Type: Owner

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Phone Email
Feedback