Chantal soek enige admin werk!!

Add to wishlist
Wanted
More ads from this Advertiser

Share this advert

Ek is 31 jaar oud met skoon gewoontes. Ek stel belang in enige sekretaresse werk en het 'n sekretaresse sertifikaat en het matriek. Met genoeg ondervinding en ken rekenaars (MS Word, Excel en PowerPoint) en meer. Daar is iemand wat my kan werk toe vat. Ek wil nuwe kantoorwerk leer. En kan in die volgende areas in Pretoria werk: Pretoria-Noord, Mountain View, Wonderboom Suid, Rietfontein, Montana, Sinoville, Magalieskruin, Gezina, Montana Tuine, Montana A.H., Annlin, Montana Exts., Annlin Exts. My CV is reg om te stuur. Kontak my by 084 609 2780view more vir meer inligting. Salaris is onderhandelbaar. Voldag/Halfdag pos sal ek aanvaar. Tydelik/Permanent ook. Dankie. Mooi dag verder.

  • Category: Jobs - Job Seekers
  • Payment: R 3 000.00 - R 3 500.00
  • Payment Schedule: Per Month
  • Region: Gauteng - Pretoria
  • Published: 03/12/2020
  • Ad Type: Owner
  • Viewed:

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Phone Email
Feedback