Bemarker Kortermynverseekring

Add to wishlist
More ads from this Advertiser

Share this advert

  • Category: Jobs - Insurance
  • Region: Gauteng - Pretoria
  • Published: 25/01/2021
  • Ad Type: Jobmail Affiliate

Die maatskappy is opsoek na die dienste van ‘n ervare bemarker in Korttermynversekering. Die pos is beskikbaar by ons kantore te Lynnwood, Pretoria.

Die geskikte kanidaat moet verkieslik beskik oor die volgende:
- Std 10/ Graad 12 Nasionale Senior Sertifikaat.
- Vorige verkoops- en werkservaring in beide persoonlike en kommersiële versekering.
- Rekord van vorige registrasie by die FSB/FSCA.
- Geldige motorvoertuig bestuurderslisensie.
- Eie betroubare motorvoertuig en selfoon.
- Vaardigheid om met kliënte te kan werk, intern en ekstern.
- Karakter om verkoopsdoelwitte na te streef.
- Professionele voorkoms.
- Ingesteldheid om deurlopend opleiding te ondergaan.

Die maatskappy bied die volgende aan:
- Volledige toegeruste werkstasie.
- Opleiding, intern en ekstern.
- Ondersteuning in die verkryging van leidrade.
- Naverkoopsdiens: In-huis onderskrywingsburo wat beskik oor volledige mandate by vooraanstande versekeraars. Administratiewe ondersteuning.
- Kompeterende produkte.
- Aangename en stabiele werksomgewing.
- Loopbaanontwikkeling en -geleenthede.
- Vergoeding gebasseer op vaste- en veranderlike kommissie.
- Totale vergoedingspakket onderhandelbaar.

Belangestellende kanidate kan hul CV’s per epos stuur na

Apply Now

Jobmail
Email
Feedback