• Category: Household - Personal Protection - Other Personal Protection Items
  • Condition: Used
  • Region: North West - Hartbeespoort
  • Published: 22/03/2018
  • Ad Type: Owner

Portable oxygen concentrator

R 18 000 For Sale

Draagbare suurstofmasjien te koop (vir gebruik deur o.a. pasiënte met emfiseem, kanker, of ander siektes wat mens se suurstofinname of asemhaling beïnvloed) Die masjien het net oor R36000 gekos in Oktober 2016 en was in gebruik tot Julie 2017. Battery hou nog mooi, het die krag-laaier en ook een wat van die sigaretaansteker-prop van 'n voertuig werk, drasak en handboekie

Die prys van R18000 kontant is effens onderhandelbaar.

Is beskikbaar in Hartbeespoort maar kan met koerier ook stuur

0786677999

  • Category: Household - Personal Protection - Other Personal Protection Items
  • Condition: Used
  • Region: North West - Hartbeespoort
  • Published: 22/03/2018
  • Ad Type: Owner
Get Insurance

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Similar Ads on Junk Mail

Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.

Phone Email
Feedback