• Category: Household - Home Decor
  • Region: Gauteng - Vereeniging-Kopanong
  • Published: 29/02/2016
  • Ad Type: Owner

STANDAARD GEWEEFDE SLAAPKAMER STELLE

Contact Me
More ads from this Advertiser

Share this advert

STANDAARD GEWEEFDE SLAAPKAMER STELLE:

Gemaak van pine en suurlemoen gras wat geweef word. Uniek en stylvol.
Perfek vir spaarkamer of afrika tema gastehuis.

Enkel bed ( 1 Kassie) : R 2 000
3/4 bed (1 Kassie): R 2 300
Dubbelbed vol stel: R 2 700
Queen bed vol stel: R 2 900
King bed vol stel: R 3 000

Stelle sluit in Kopstuk, 2x bedkassies ( Slegs vanaf Dubbelbed), spieeltafel sonder spieel met stoel.

Spieel kan bygevoeg word:

R 400 vir die klein spieel
R 700 vir vol lengte van spieelkas

Natuurlik, 2 Tone of vol stein

Kassies en Headboards kan apart ook gekoop word. Deposito met bestelling, vat 2 na 3 weke vanaf deposito betaal is.

Vir meer inligting kontak ons op Whatsapp 0610991989 of BBM 532C8CAB of 0169319960 Vanderbijlpark.


  • Category: Household - Home Decor
  • Region: Gauteng - Vereeniging-Kopanong
  • Published: 29/02/2016
  • Ad Type: Owner
Get Insurance

Contact Advertiser

Phone Email
Feedback