• Category: Household - Home Appliances - Other Home Appliances
  • Condition: Used
  • Region: Free State - Bloemfontein
  • Published: 21/09/2020
  • Ad Type: Owner

Verskeidenheid / various items

Add to wishlist
Contact Me
More ads from this Advertiser

Share this advert

** Kleuterbedjie vir seuntjie, so 2 tot 5 jaar oud, karretjie met ligte, self aanmekaar sit en kort matras. R400
** Emboja TV hoek eenheid, soliede hout, R1000
** Glas koffietafel, R600
** Viskas met staander, plek vir visstokke en emmers, emmers en visstokke uitgesluit, wel ingesluit vismengsels, sinkers, ens. R2000
** Samsung HT-H4550 3D Blu Ray Home Theater system with karaoke & Bluetooth (5.1 channel) Sound output 500W. HDMI, USB, DLNA & Bluetooth channel : 5.1 Player dvd r/rw, cd r/rw & BD R/RE
FEATURE 4X tALLBOY, 1X CENTER, 1X Subwoofer, 1X receiver, plus REMOTE. FM RADIO, DLVX, 3D BLU-RAY VIDEO, DOLBY TRUE HD, Verkoop vir R3778, ons prys R2500
** Kantoor kabinette, skuifdeure, R200 elk
** KIC 207 liter vrieskas, soos nuut, R1800
** Viskas op staander, geen inhoud of stokke by nie. R1000
** Trendnet modem, nou fibre dus gebruik ons dit nie meer nie, basies nuut. R300
** Ozonator, suurstof in vertrek, in water en olyfolie, splinternuut. R1500
** Pierre Gardin dames goue horlosie met Ice diamantjies, uitstekende toestand, R800
** Goud en titanium mans trouring, grootte U, 2cm binne deursnee, nooit gedra, R2000
** Samsung printer/scanner/fax/copy, kort diens en ink, R200
** Goue Seiko dames horlosie, uitstekende toestand, R500
** Piepklein sout en peperpotjies, jy sit dit by elke persoon se tafel, ideaal vir mense wat graag onthaal, nog nooit gebruik nie, 2 stelle vir R200 elk
** Rooi en swart spieƫltafel, kort spieƫl, R150
** Tafel met wiele, vir rekenaar of klank, R300
** Tafel vir tv, sound system met plek vir CD's, met wiele, R400
** Visstokke, Adrenalin, 12 voet, Pro Carp II, top quality T24 graphite. Tip weight 3.5lbs. 2x12 voet stokkie vir R1000 vir altwee saam, geen katrolle. Soos nuut.
** 2xVelocity Sensation 10 voet, IM8 Toray Carbon. 1xPioneer Carb Specialist CS-4000DH, gear ratio 5:5:1, line capacity: 0.30/180 0.40/100
1x Pioneer Carb Specialist CS-4000DH, gear ratio 5:5:1, line capacity: 0.30/180 0.35/130
Die 2x10voet stokke

  • Category: Household - Home Appliances - Other Home Appliances
  • Condition: Used
  • Region: Free State - Bloemfontein
  • Published: 21/09/2020
  • Ad Type: Owner

Contact Advertiser

0824628784

Please enter your phone number, and you will be connected to the seller via Whatsapp

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Phone WhatsApp Email
Feedback