• Category: Household - Home Appliances - Other Home Appliances
  • Condition: Used
  • Region: Free State - Bloemfontein
  • Published: 07/10/2020
  • Ad Type: Owner

Various items / verskeidenheid items

Add to wishlist
Contact Me
More ads from this Advertiser

Share this advert

** Samsung HT-H4550 3D Blu Ray Home Theatre system {sound system} with karaoke & Bluetooth (5.1 channel) Sound output 500W. HDMI, USB, DLNA & Bluetooth channel : 5.1 Player dvd r/rw, cd r/rw & BD R/RE
FEATURE 4X tALLBOY, 1X CENTER, 1X Subwoofer, 1X receiver, plus REMOTE. FM RADIO, DLVX, 3D BLU-RAY VIDEO, DOLBY TRUE HD, Verkoop vir R3778, ons prys R2500
** Goud en titanium mans trouring, grootte U, 2cm binne deursnee, nooit gedra, R2000
** KIC 207 liter vrieskas, soos nuut, uitstekende toestand, R1800
** Viskas op staander, geen inhoud of stokke by nie. R1000
** Kleuterbedjie vir seuntjie, so 2 tot 5 jaar oud, karretjie met ligte, self aanmekaar sit en kort matras. R400
** Emboja TV hoek eenheid, soliede hout, baie pakplek onder met deure, uitstekende toestand, R1000
** Glasblad en metaal pote en raamwerk koffietafel, R600
** Kantoor kabinette, skuifdeure, R200 elk
** Trendnet modem, nou fibre dus gebruik ons dit nie meer nie, basies nuut. R300
** Ozonator, suurstof in vertrek, in water en olyfolie, splinternuut, vir gesondheid. R1500
** Pierre Gardin dames goue horlosie met Ice diamantjies, uitstekende toestand, ideale geskenk, R800
** Samsung printer/scanner/fax/copy, kort diens en ink, R200
** Goue Seiko dames horlosie, uitstekende toestand, ideale geskenk, R500
** Piepklein sout en peperpotjies, jy sit dit by elke persoon se tafel, ideaal vir mense wat graag onthaal, nog nooit gebruik nie, 2 stelle vir R200 elk
** Rooi en swart spieƫltafel, kort spieƫl, R150
** Tafel met wiele, vir rekenaar of klank, R300
** Tafel vir tv, sound system met plek vir CD's, met wiele, R400
** 90x60x45cm hoog, pau marfin koffietafel, R200
** Groot verskeidenheid Bonzai/vetplant potte, "glazed" en "unglazed" whatsapp vir pryse.
Vir verdere foto's, whatsapp my asb. Louise 082 462 8784view more

  • Category: Household - Home Appliances - Other Home Appliances
  • Condition: Used
  • Region: Free State - Bloemfontein
  • Published: 07/10/2020
  • Ad Type: Owner

Contact Advertiser

0824628784

Please enter your phone number, and you will be connected to the seller via Whatsapp

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Similar Ads on Junk Mail

Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.

Phone WhatsApp Email
Feedback