Dringend opsoek na Skenkings

Wanted

Hallo ek is baie dringend opsoek na skenkings soos klere vir mans vroue en kinders en enige huishoudelike goedjies, komberse, beddens, kombuisgoed enige iets wat jy wil uitgooi is welkom. Ons het al ons goed verloor ons is n gesin van 4 mense. Enige iets is welkom mense ons is regtig hardop vir hulp van enige kant af. Al is dit net n warm kombersie vir die winter sal dit baie waardeur word. Ons is in die pretoria moot area. bel of sms my gerus op 0768977906

  • Category: Household
  • Region: Gauteng - Pretoria
  • Published: 05/05/2017
  • Ad Type: Owner
Get Insurance

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Similar Ads on Junk Mail

Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.

Phone Email
Feedback