Gordyne te koop - prys onderhandelbaar

R 100 For Sale

Goeiedag ek het die volgende gordyne en drapes wat ek wil verkoop.5 Stelle swaar materiaal drops; 4 Stelle kant gordyne en 10 stelle drapes.Baie goeie,dik en sterk materiaal en lining aan al die gordyne.Is deur n baie goeie en betroubare dame gemaak wat al jare in die industrie is.Baie goeie kondisie.Gordyne al n hele ruk gestoor.Ek het tot die beste van my vermoeë alles afgeneem
Dit kan as rod pocket en met hakkies gehang word-230x300.Gelee in Rangeview indien julle wil kom kyk.Maak my asb n offer.

  • Category: Household
  • Region: Gauteng - Johannesburg
  • Published: 15/09/2017
  • Ad Type: Owner
Get Insurance

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Similar Ads on Junk Mail

Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.

Phone Email
Feedback