2x Egte leer donker bruin banke, 2-seaters, puik kondisie

R 24 000 For Sale

2x Egte leer donker bruin banke, 2-seaters, puik kondisie. Ons verkoop ons stel van 2 Egte leer donker bruin banke. Puik kondisie. 2x 2-Seaters met ronde bal hout voete. Die oortreksel is 'breathable' en kan afgehaal word. Die leer word met leather care behandel so lyk regtig netjies en spotless. R 24 000 Upington, Northern Cape bel my sou jy belangstel om te kom kyk, net ernstige kopers asb, dankie, #FBCVDW

  • Category: Household - Furniture - Living Room Furniture
  • Region: Northern Cape - Uppington
  • Published: 21/07/2017
  • Ad Type: Owner
Get Insurance

Contact Advertiser

Phone Email
Feedback