IKAMELA CONTRACTORS – STAALSTRUKTURE VAN GEHALTE
Ons spesialiseer in die ontwerp, vervaardiging en oprigting van staalstrukture volgens ingenieurspesifikasies. Of dit vir industriële, kommersiële of landboudoeleindes is – ons lewer sterk en betroubare strukture, landwyd!
✅ Hoëgehalte staalstrukture
✅ Vervaardiging volgens ingenieurstandaarde
✅ Professionele oprigting – regoor Suid-Afrika
Kontak ons vandag nog!
📞 Rian Strydom – 072 709 7595view more
📧 rian@ikamela.co.zaview email...
🌍 www.ikamela.co.za
Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.