FJC staalwerke, ons vervaardig hierdie bale barrol. Beskerm jou gras baal teen die son en erge reen. Barrol dop maklik om om baal te laai, geen gesukkel nie. Kwalityt werkmanskap gewaarborg. Ons is gelee op die Rhenosterfontein pad in die Cullinan/Donkerhoek distrik. Kontak ons gerus vir 'n kwotasie.
Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.