• Category: Farming - Planting and seeding - Drawn planters
  • Make: John Deere
  • Condition: Used
  • Region: Gauteng - Nigel
  • Published: 28/10/2020
  • Ad Type: Owner

John Deere 7200 and 1750 spares

Add to wishlist
R 12 345 For Sale
More ads from this Advertiser

Share this advert

Verskeie onderdele afkomstig van en vir John Deere 7200 en 1750 planters. Dit sluit in, soos op die foto's, volledige vakuumpomp, saadbakke. kunsmisbakke (droees sonder deksels) maar ook vloeibaar, met squegie pomp, merkers met hidrouliese silinders, Merker kieser (links-en-regs-seleksie), planterkarretjies (nie heeltemaal volledig nie), kunsmis coulters (alle coulters effe geslyt), ensovoorts. Dit is vir 'n vierry planter. Ek kan ook waarskynlik 'n volledige ratkas bysit as die prys reg is. Stuur asb eops navrae want by my werk die foondekking net nou-en-dan en dan kry ek die eposse op die dorp. Pryse moet ons maar oor praat. Johann Holdt by

  • Category: Farming - Planting and seeding - Drawn planters
  • Make: John Deere
  • Condition: Used
  • Region: Gauteng - Nigel
  • Published: 28/10/2020
  • Ad Type: Owner

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Phone Email
Feedback